
EREROL
Die Ererol dien as ‘n erkenning verleen aan oud- en huidige inwoners van RKW Manskoshuis wat uitmuntende prestasies behaal het. Dit sluit prestasies in as Primarii, Springbokverteenwoordigers, provinsiale sportlui en SR-voorsitters, en vereer individue wat deur hul leierskap, toewyding en uitnemendheid ‘n blywende bydrae tot die koshuis en universiteit gemaak het.
